Sale!
,

1000 Vroue

Original price was: R100,00.Current price is: R50,00.

Categories: ,

Meer as Liefde: Die Verhaal van Salomo se 1000 Vroue
Salomo was die wysste en rykste koning van sy tyd. Maar toe sy hart tussen 1000 vroue verdeel word, het sy lewe en sy koninkryk vir altyd verander.

‘n Aangrypende verhaal van liefde, mag, geloof en die besluite wat die verloop van die geskiedenis verander het.

Begin vandag al lees en ontdek hoe die hart van die wysste man op aarde afgedwaal het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “1000 Vroue”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top