Sale!
,

Die Donker Kamer

Original price was: R100,00.Current price is: R50,00.

Categories: ,

In George, waar die see sy eie geheime bewaar, laat die ontdekking van ou foto’s vrae ontstaan wat niemand meer wou vra nie.

Terwyl Kaptein Pretorius die spoor van ‘n jare oue geheim volg, ontdek hy dat die waarheid nie altyd verdwyn nie. Soms wag dit net geduldig in die donker vir iemand om dit te vind.

Die Donkerkamer is ‘n meesleurende misdaadroman vol spanning, verrassings en die onthulling van ‘n waarheid wat lank versteek gebly het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Donker Kamer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top