Sale!

Die Perfekte Formule

Original price was: R99,00.Current price is: R50,00.

Category:

Amelia Brand glo kuns is iets wat jy kan proe, terwyl Adam Thorne, ’n briljante IT-ingenieur, glo alles in die lewe word deur data en kodes opgelos. Wanneer dié twee teenoorgesteldes gedwing word om saam te werk aan ’n futuristiese vertoning vir die Pretoria-kosfees, bots haar kreatiewe chaos met sy berekende presisie. Maar soos die vonke spat, ontdek hulle dat ware liefde nie geprogrammeer kan word nie, soms is die onvoorspelbaarheid daarvan juis die perfekte formule.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Perfekte Formule”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top