Sale!

Monsters In Die Gang

Original price was: R99,00.Current price is: R50,00.

Category:

‘n Diep emosionele drama oor Lindsay (41), ’n vrou wat ná kinderjare-trauma geleer het om haar lewe en haar huwelik krampagtig te beheer uit vrees vir verwerping.
Die verhaal volg haar pad om haar diepste vrese in die gesig te staar, haar lojale man te leer vertrou, en te ontdek dat ware vryheid nie lê in perfeksie of beheer nie, maar in weerloosheid en loslaat.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Monsters In Die Gang”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top